My SA Under 16/21 record for a Diamond Ray

By Craig Bashford (Age 14)

craigI was invited by Ray Thompson to go fishing at “Doggy Beach”, Mtunzini. When we arrived the sea looked amazing with rip currents, dirty water and an excellent formation.

Without wasting any time I made up a full metal jacket trace using a VMC 7118BN Strike Force No. 10 o hook. The VMC Strike Force is an amazing hook. It is a heavy duty live bait hook. It has a long Shank for better bait presentation and improved hook set. VMC uses premium-quality high carbon steel to allow for a thinner hook with the highest quality point and durability. It has a premium needle sharp point.

It is a really strong hook so you can put an immense amount of pressure on it, without having worry that your hook will open up.

When fishing at “Doggy Beach”, you need to have a longish throw so you want to use the correct braid with the right diameter to help you get the best distance. I was using my Saragosa 20000 reel fitted with about 550 yards of 50 pound Sufix Performance braid backing with, 300 yards of 40 pound Sufix  832 braid on top.

The Sufix 832 is constructed of 8 fibers (7 Dyneema  fibers plus 1 GORE Performance Fiber) and has  32 weaves  per inch. The GORE Performance Fibers improve abrasion resistance, increase casting length/accuracy and reduce line vibration, while the Dyneema fibers provide high strength and sensitivity, hydrophobic water-repellent protection and small diameter.

With this braid I get my maximum casting distance plus have the confidence that when needed I can pull a fish hard without the line parting.

After casting my bait I waited about 2 minutes before getting pulled flat. diamond-65kg
Once I got my main braided leader on my reel I had no choice but to straight stick the fish onto the beach. I was really excited as this was the first Diamond I had caught. Ray helped me take a measurement. The fish measured 191cm, which converts to approximately 65 kg.

In my excitement I did not have time to make a fancy bait so I put a plane mackerel head on. It wasn’t long before I caught another diamond which also weighed about 65 kg.

After landing my second diamond I checked my trace and realised realised that my leader was badly frayed so I changed it as quickly as possible. I was really having fun and it was turning out to be a dream fishing day.

I again put out a mackerel bait and couldn’t believe it when I again felt a diamond sit on my bait.  A few seconds later I was again being pulled flat. After about a 10 minute fight I managed to land another beautiful diamond. It was huge. We measured it at 212cm from wing tip to wing tip. When we looked at the conversion table I was amazed to see it weighed 86 kg. Later on in the week Ray called to tell me that this was both a SA junior under 16 and under 21 record.

diamond-u21-record

The trip on the 15 December 2015 turned out to be a real
ly special one for me. Thank you Ray Thompson for inviting me and to my Saragosa 20000 and Sufix 832 braid for helping land these beautiful fish.

Dames SA Kampioenskappe 2016

Deur Monique Venter

Voorbereiding:damessa1

Die opgewondenheid begin in my binneste borrel soveel om te doen wa begin ek?

Sekerlik by die belangrikste, so ek maak ‘n lys van alles wat benodig gaan word. Stroppe is natuurlik heel bo aan my lys. Ek maak gly rietvlei stroppe met #0 en #1½ sinkers wat my gunsteling is. Ek maak my stroppe se skag lyne met extreme abrasion lyn van Double X en die hoeklyne met Hi Abrasion Double X lyn. Die mushroom, P3 en P4 gewigte word verskaf aan my verskaf deur Mojo mutis. Die hoeke op my stroppe is #1 VMC Carp hoek en vir baber stroppe #3 VMC karp hoeke. My katrolle moet ingestuur word vir hulle diens by Shimano. My 10 en 12 voet visstokke word moet deur gegaan word om seker te maak daar is nie gekraakte ogies nie. Skepnette en hounette word geskrop en seker gemaak dis heel. My hengelkas, die staander, hounet staanders asook emmers word alles netjies skoon gemaak.

Daar word genoeg drinkwater aangekoop asook vars voer, dips, floats en vleis ase word bestel. Hoe varser dit is, hoe beter werk dit.

Daar is een dag oor voor ons vertrek na Bloemhof toe. Die vlinders begin pla van opgewondenheid! Die oggend van 5 Februarie 2016, om 4 uur verlaat ek en 3 ander vriendinne Vanderbijlpark. Die opgewondenheid maak almal mal en al wat ons op die brein het is om groot vis te vang en te wen.damessa2

Ons kom omstreeks half agt veilig by Sandveldt in Bloemhof aan.
Sjoe die dam is leeg, is die opmerkings wat gemaak word. Maar tog sis die vriendelike gesigte wat vir ons wag daai gewete. Klaar gegroet en ons begin voer aanmaak en ons hengelgoed word afpak. Son room word gesmeer en die hoede en son-buffs word opgesit. ‘n paar lekker vet karpe word geland tydens die eerste dag wat ‘n groot sukses was.

Gedurende Oefendag 2 word daar ‘n verskeidenheid van aas en dip kombinasies en afstande getoets. Die dag lewer baie kleiner vis en my hart weet sommer klaar wat die regte kombinasies en afstande gaan wees. Maar soos wat daar van ons verwag word hou ons by die span bestuur se reëls. Dit gaan mos oor die span en nie oor my as individu nie. Die dag damessa3word afgesluit en ons vertrek terug kamp toe.

Oefendag 3 breek aan. Daar word besluit om die afstande en aas kombinasies te hengel sooswat saam besluit was in vergadering van die vorige aand. Ons mag eers terug gaan kamp toe sodra ons bestuur tevrede is met ons vangste vir die dag. Die afstande en dip kombinasies is ‘n absolute wenner voor 10 uur die oggend het ek 16 vis in my net kon plaas.Ek en my penmaat mag dus oppak en terug keer kamp toe.

8 Februarie 2016 Dames se eerste dag van die SA’s
Vier uur die oggend is almal uit die vere. Emosies en span gees loop hoog. Vroeg kom ons span bymekaar en begin in die gepaste manier. Ek voel hoe God se rustigheid oor my spoel en ek raak kalm en almal van ons is vol selfvertroue. Die ses dames provinsies kom almal 5h45 by Sandveldt bymekaar. Die SA’s word amptelik geopen deur tannie Elsa. Die loting vind plaas en almal skree hulle spesiale krete. Die dames se gees is fantasties, ‘n absolute belewenis. Almal vertrek van daar na hulle penne vir die dag se hengel.

Eerste word daar voer aangemaak vir my en my penmaat en dan al ons gerei afpak en opslaan. Voerballe word gedruk en voor die toeter blaas is ons reg. Stroppe is vooruit gelaai so die visse kan laat waai. Ek sê vir die hengelaars van die ander spanne aan beide kante van my hulle moet lekker hengel. Die toeter gaan af stiptelik om 7h00. Jy sien net voerballe trek. Ek hengel met my een stok op 90m. Hoek ase: ‘n vampire float onder met ‘n deeg agter en ‘n deeg op die boonste hoek. Albei hoeke het ek in die damessa4
bal gedruk. My kombinasie: Black Magic en Tjop Tjop. Ek land so elke 20 min ‘n karp. My binne stok is op 75men die hoekase: vampire float onder en die steel van hoek in die voerbal gedruk. Bo lekker groot soet wit deeg. Die dip kombinasie: Sweetcorn en BASS+. Die binne stok lewer kleiner vis op. Ek dip so nou en dan my voerbal in SA poeier of vla net om die vis daar te hou. Ek en my penmaat eindig die dag met ‘n tweede plek in ons zone.


Dag 2:
Die dag het minder goed gegaan, ons kon groot vis kry maar te damessa5min. Die dames in ons sone teiken die vis op ‘n kort afstand en kry dus die oorhand. Die hoogtepunt vir die dag was vyf minute voor die toeter blaas toe ek my 5.1kg karp geland het. Ek
het daai groot meneer gevang op 90m met Black Magic en Tjop Tjop. Ons kry ‘n derde plek in ons zone vir die dag.

Dag 3: Daar word besluit deur die bestuur om die vis nader te probeer kry met ons binne stokke. Dis vet pret en daar word hard gewerk. Die gras karpies laat ons omtrent hardloop. Die 90m afstand lewer weer die mooier vis. Laat middag steek daar ‘n weer op wat skrik vir niks. Dis ‘n verskriklike stof storm, reën en wind almal hardloop vir hulle hounette en skepnette. Daar is behoorlik chaos op die oewer. Die toeter blaas om 3 uur en so is dit dan ook die einde van ons dag. Ek en mydamessa6 penmaat vat weer n tweede plek in ons sone.

Alles word vinnig na die inweeg weg gepak want daar moet mooi gemaak word vir vanaand se prysuitdeling funksie.

 

Prysuitdeling Funksie

Almal se senuwees is klaar en almal wonder watter provinsie het gewen en natuurlik wonder elke vrou of sy goed genoeg was om uitnodiging te kry na die nasionale proewe.

Die wenners word aangekondig: 1ste plek Mpumalanga. 2de plek Vrystaat en 3de plek Gauteng.

Die dames wat uitgenooi word na die Nasionale Proewe word aangekondig en my naam word gelees. Trane rol oor my wang en ek se dankie aan my Abba Vader dat ek dit gemaak het. Daar word 6 dames van ons span uitgenooi.

Die volgende dag vind registrasie plaas en alles word uitgepak en weer skoon gemaak. Die aand met die loting word ons ingelig dat die proewe sal plaas vind in die Sloep en nie by Sandveldt nie. Ek dink dit gee elke dame ‘n regverdige kans. Dadelik verander die hele plan van aksie en nuwe kombinasies word uitgedink asook watter afstande om op te hengel.

Dag een van die proewe: Vroeg is die keurders by my en alles word na gekyk. Kaste word deurgegaan en werp aksie word dop gehou so ook jou tempo asook die skep en plaas van vis in die hounet. Moet sê die vier keurders was baie aangenaam gewees en het baie geleer. Vis is baie stadig en almal sukkel. Ek hengel met my een stok weer op 90m met my staatmaker aas kombinasies. Die ander afstand is 65m en ek dip Tokkelosie en Lodewyk. Ek vang toe 15 vis vir die dag.

Dag twee: Ek besluit om met een 12 voet stok te hengel so ver ek kan. Vir die hoekase is ‘n heuning float en in voerbal gedruk en ‘n soet wit deeg op boonste hoek. My dip Kombinasies is Spitfire, Caramel Plus en Krismis.

My ander stok is ‘n 10 voeter en ek werp hom ook so ver soos ek kan. Die hoekase is dieselfde soos bo en die dip kombinasie is Tokkelossie en Lodewyk. Ek vang toe 22 vis en hulle weeg 28kg. Dit is dan ook die einde van ons Nasionale Proewe. Almal is moeg en is sommer vroeg aand in die bed. Die volgende dag is daar opgepak, telefoon nommers uitgeruil en gegroet. Almal vertrek toe in hulle verskillende rigtings terug na hulle wonings.

Ek wil regtig ‘n beroep doen op die dames om te kom hengel. Dis die lekkerste plek om nuwe vriende te maak. Dis een groot hengel familie. Almal help mekaar en ondersteun mekaar. Dankie Abba Vader vir my talent en dankie Conoflex vir julle fantastiese reeks dips. Ek was verkies tot die SASACC die jaar en beoog om volgende jaar te gaan vir my Groen en Goud.

Storm Arashi Range

storm-arashi-logo-1

Since the inception of the Storm Arashi range I have been fortunate to field test the following samples sent to me by Rapala VMC:

Arashi Rattling Deep (869)
Arashi Rattling Deep (869)
  • Storm Arashi Squirebill – a shallow running fat bodied crank that deflects of structure
  • Storm Arashi Flat – a flat sided crank which I have had tremendous success in fishing during Autumn when the water starts cooling down
  • Storm Arashi Waking Crank – a large bait that wakes on the surface that draws some explosive strikes
  • Storm Arashi Top Walker – walking surface lure that draws the big ones to the surface
  • Storm Arashi Deep – deep diving crankbait that has 3 models that dives from 10 – 25ft

Storm’s Arashi Series Crankbaits boasts a technology trifecta that sets these crankbaits apart from the rest. Technological edge #1: the circuit board lip that starts right away at slow speeds and quickly reaches maximum diving depth. The lip is extremely thin, with superior strength and durability. Technological edge #2: Rotated hook hangers nest the hook close to the body for improved action, preventing hang-ups and allowing larger hooks. And the final component of the trifecta: our patent-pending self-tuning line tie. This is a free moving design that keeps the lure tracking true, ensuring non-stop fishing action.

My latest favourite that has

Storm Arashi Rattling Flat (868)
Storm Arashi Rattling Flat (868)

accounted for a few slabs at Albert Falls Dam is the Top Walker. It features a responsive walking action that delivers a longer glide and powerful wake even in choppy water conditions. Low roll action keeps the hooks below the bait at all times as it walks to increase positive hook-up percentage. Triple rotated hook hangers nest the hooks close to the body for improved action and allow for larger size hooks. Multiple rattles deliver a cadence sound with variable pitch frequency mimicking schooling baitfish and are perfectly placed for long casts. I am heading towards De Hoop Dam this weekend and I know this bait will get a lot of airtime.

Overall the Storm Arashi range offer JDM quality at a more affordable price without compromising quality. Their durability are also superior to other brands and no tuning, hook replacement etc. is required. One can truly fish them straight out of the box and catch fish.

Report from Jaco Beyneveldt

1My resultate soos versoek vir Rustenburg Hengel klub by die Noord Wes Ligas.

Bloemhofdam 31Oktober tot 1 Nov 2015
1 ste dag – Posiesie 1ste uit 20 hengelaars met 9 vis 18kg. My aas was Why Not/Bloekom mielie pit bo en wit degie onder. Die dips was Wit Raptor en Krismis/Heuning. My afstande was 60m en 90m
2 de dag – Posisie 12de uit 20 hengelaars.
Vaaldam – Moolmans 30 April 2016 tot 1 Mei 2016
1 ste dag – Posisie 9de posisie
2 de dag – Posisie 2de met 19 vis, 21 kg. Die aas was Tjop Tjop mielipit bo met wurm en wit deeg onder. Die dips was Tjop Tjop en Bedazzled. My hengel afstand was 70m en 130m

Conoflex Competition Dips

By Jaco Byneveldt

compdips-jb1The Conoflex range of competition dips gives every angler the best variety of colours and flavours available for the South African freshwater conditions to choose from. With only the best quality ingredients being used, the Conoflex Competition dips are excellent value for money. With the signature approval of multiple Protea Angler, Loutjie Louwies, these products are for sure an excellent choice!!

Built for Big Lines

biglines1
VMC Heavy Duty Wide Gap Hook

VMC Heavy Duty Wide Gap Hook

Built for big lines, heavy equipment and tough situations, the VMC “Ike Approved” Heavy Duty Wide Gap Hook was designed with the help of 2003 Bassmaster Classic Champion and 2006 Angler of the Year, Michael “Ike” Iaconelli. He shared the tricks and tweaks that tournament pros have used for years to put winning fish in the boat, and applied them to one of the newest hook designs from VMC. Featuring a 3-degree offset point that may not seem like much at first, it actually greatly increases the hooking rate of the hook. Incredibly sharp and also equipped with a wide gap to accommodate a wide range of soft plastics, the VMC “Ike Approved” Heavy Duty Wide Gap Hook also comes equipped with a hook eye that is sealed shut with smooth epoxy resin to prevent your line from slipping through or getting damaged.

biglines2

Field testing this product was done at the Letsibogo Dam in Botswana. The two biggest fish caught for me during this outing both came on Texas rigged plastics. Both fish were over 5kg and was pulled out of heavy timber on stout tackle and 25lb line. Those that have been there will tell you these brutes are exceptionally strong and. The 5/0 hook I was using did not bend and it retained its razor sharp point.

Shimano Curado 200I Series

Shimcur-200-sideano Curado 200 I

We all know that technical specs are quite important when we are looking at reels but the first time I saw the Curado 200 I the first thing that went through my mind was WOW. The looks on this reel just blew my mind.

Shimano incorporated technologies like X-Ship and Stable Spool Design (S3D) into the Curado 200 I. This give the frame, gears and spool rigidity and stableness while you’re casting, setting the hook and fighting big fish. I really like the smoothness and castability of this reel. The reel only has 5 ball bearing but they are the S A-RB bearings. The reel also casts extremely well thanks to the new S3D technology.

Something that is very important to me is a comfortable reel. It should not be like a brick in your hand, we all have those heavy uncomfortable reels that just end up in the fishing room back home. Most of us like to have matching reels and rods but this is not always possible because you do not always get the reels in different gear ratios. The Curado 200 I comecur-200-isos in 5.5:1, 6.3:1 and 7.2:1 gear ratios in both left and right hand models.

I think we all ran out of excuses to not buy this great reel, now just get out on the water and enjoy the fishing!